Agri-uur: 12 Augustus, Rossouw Botes

Loading player...
Sentraal Suid-Afrikaners betree vanjaar die lenteseisoen met vol damme, te danke aan goeie reënval die afgelope jaar. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, gesels oor hoe damvlakke in Sentraal Suid-Afrika lyk…
12 Aug 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min