Dis tyd vir die Yonder Hartsfees!

Loading player...
24 tot 28 Augustus is Yonder Hartsfees in Kimberley met Snotkop, Christia Visser, ‘Dr Victor’, Leah, Lizz Meiring, Mathys Roets en meer op die verhoog by MALU Park!
15 Aug 2022 3PM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
7 Aug 5AM 3 min

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie…
30 Jul 4AM 2 min

Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
30 Jul 4AM 3 min