Agri-uur: 17 Augustus, Sanmari Labuschagne

Loading player...
Honde-eienaars word versoek om hulle klein honde teen hondesiekte in te ent. Hondesiekte staan ook as K9 distemper bekend. Die verspreiding van dié siekte is tans, volgens Sanmari Labuschagne van FURever Adoptions in Upington in die Noord-Kaap, buite beheer in daardie omgewing. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar hieroor gepraat…
16 Aug 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min