Agri-uur: 18 Augustus, André van Zyl

Loading player...
Dit is belangrik dat ‘n lewendehawe-produsent die regte afslaer of afslaershuis moet kies indien hy/sy diere wil verkoop of koop. Volgens ‘n afslaer van Vleissentraal Port Elizabeth/Kaap, André van Zyl, sê daar is verskeie regulasies waaraan voldoen moet word en produsente moet hul navorsing doen om ten einde die regte afslaer of afslaershuis te kies. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
17 Aug 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min