Agri-uur: 18 Augustus, prof. Waldo Krugell

Loading player...
Die uitbraak van bek-en-klouseer hou ekonomiese gevolge in vir produsente. Dit is volgens die ekonoom, prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Hy het in sy weeklikse episode van "Die Ekonomiese Minuut", gedeel dat voortdurende samewerking onder meer nodig is om hierdie siekte hok te slaan.
17 Aug 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min