Agri-uur: 19 Augustus, Natasha Roodt

Loading player...
Daar is 'n verwagting dat teff-produksie sal toeneem namate die gewildheid daarvan oor die wêreld heen groei. Dit, aangesien die voedingswaarde en glutenvrye waarde daarvan, teff baie geskik maak as 'n bestanddeel vir die toenemende vraag na gesondheidskos, sportvoeding en dieetvoedsel. OFM-nuus se Bambatha Giko, gesels met Natasha Roodt, ‘n verkoopsbestuurder Icon Foods International, hieroor…
19 Aug 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min