Agri-uur: 24 Augustus, Prof. Gareth Bath

Loading player...
Vuilbek en klontwol het albei die potensiaal om produsente se inkomste te benadeel. Hierdie twee dieresiektes kom gewoonlik in skape en bokke voor. Professor Gareth Bath, voorsitter van die koördineringskomitee vir die welsyn van lewendehawe, waarsku dat landbouers versigtig moet wees wat hulle inkoop, en hulle moet ten alle tye biosekuriteit handhaaf.
23 Aug 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min