Agri-uur: Willem de Chavonnes Vrugt

Loading player...
Agri Noordwes hou op 27 September vanjaar sy jaarkongres onder die tema “Vennootskappe #JouDeelnameMaakDieVerskil”. Volgens die landbou-organisasie se president, Willem de Chavonnes Vrugt, is hierdie tema gekies omdat die organisasie vennootskappe as uiters belangrik ag. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor die kongres gepraat…
6 Sep 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min