Agri-uur: 14 September, Prof. Carlu van der Westhuizen

Loading player...
Die Toyota SA en Agri SA Jongboer van die Jaar-kompetisie laat finaliste nie net daarna uitsien om die gelukkige eienaar van ‘n nuwe Toyota Hilux-bakkie te wees nie, maar dit dwing hulle ook om introspeksie te doen en te kyk of hulle hulle besighede doeltreffend bestuur. Só sê een van die beoordelaars van dié kompetisie, Professor Carlu van der Westhuizen, van die Sentrale Universiteit van Tegnologie in die Vrystaat. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom hieroor gepraat…
13 Sep 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min