Agri-uur: 21 September, Cobus van Zyl

Loading player...
Byna R2 miljoen is deur die Agri Securitas Trustfonds aan landbouverenigings in vyf provinsies bewillig om misdaad in landbougemeenskape te bekamp. Die trustfonds se voorsitter, Cobus van Zyl, sê fondse word gebruik om toerusting soos radio’s en veiligheidskameras aan te skaf. Hy sê misdaad in landbougemeenskappe hou ‘n groot bedreiging vir voedselsekerheid in. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom gepraat…
20 Sep 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min