Agri-uur: 29 September, Dr Sonia Steenkamp

Loading player...
Vergeelde en verdwergde plante kan dalk tekens van aalwurmskade wees. Dr. Sonia Steenkamp van die Landbounavorsingsraad verduidelik dat simptome van aalwurmskade maklik met versuipskade verwar kan word, veral wanneer baie reën voorgekom het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar gepraat…
28 Sep 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min