Agri-uur: 3 Oktober, Dawie Maree

Loading player...
Versigtige besteding van finansies is gedurende hierdie harde ekonomiese tye belangrik vir die voortbestaan van boerderye. Dawie Maree, FNB se hoof van inligting en bemarking, raai ook aan dat produsente ‘n begroting moet opstel wat hulle in staat sal stel om op ‘n ingeligte manier in hulle bedrywighede te belê.
30 Sep 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min