Agri-uur: 3 Oktober, Marlize Schutte

Loading player...
Vanjaar se NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo was die podium vir pragdiere. Die Azrek Arabierstoetery het tydens die geleentheid, wat op NAMPO Park buite Bothaville plaasgevind het, met sy perde gespog. Die stoetery se Marlize Schutte het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor wat die Arabierperde so besonders maak…
30 Sep 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min