Agri-uur: 5 Oktober, Stephan Pietersen

Loading player...
In terme van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes moet besighede by die Vergoedingsfonds geregistreer wees om hulle werkers teen werksbeserings te dek. Hierdie besighede registreer as verskillende entiteite by die Vergoedingsfonds. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support hieroor…
4 Oct 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min