Agri-uur: 11 Oktober, Henrietta Labuschagne

Loading player...
Die aanvraag na Dormer-ooie is tans hoog en om hieraan te voldoen kan uitdagend wees. Henrietta Labuschagne van die Dormer Skaaptelersgenootskap van Suid-Afrika sê die hoë aanvraag kan toegeskryf word aan die feit dat dié skaapras die ideale vleisras is. OFM-nuus se Bambatha Giko het met Labuschagne gesels.
10 Oct 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min