Rudi Nagel - 04 Oktober 2022 - Beurtkrag of Boomkrag

Loading player...
As mense praat oor Beurtkrag, dan raak mense sommer warm onder die kiewe! Ons hou van kla en kerm. Maar wat van om antwoorde op die probleme te bied? Ons moet nie kla nie, ons moet bydra!
11 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min