Rudi Nagel – 11 Oktober 2022 - ‘n Groot Boom het in die Bos Geval

Loading player...
Rudi deel uit sy hart uit, oor stories van mense wat die wereld verlaat, en ‘n groot leemte gelaat het. Dis nie altyd die grootste name wat ons persoonlik raak nie.
13 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min