Agri-uur: 19 Oktober, Elzette Schutte

Loading player...
Miljoene rande is verlore in die bessiebedryf weens die Transnet-staking. Volgens die bestuurder van Berries ZA, Elzette Schutte, moes hulle na alternatiewe maniere soos lugvrag kyk om bessies van die hawens af te kry. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
18 Oct 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min