Conspiracy Corner - Wat as Moana in die storm gesterf het?

Loading player...
Ja, ons is weer terug met nog 'n sameswering wat sekerlik nog 'n Disney-fliek sal verwoes. Alhoewel Disney dit nog nooit bevestig het nie, glo baie aanhangers dat Moana in die seestorm gesterf het en die res van die fliek speel in die hiernamaals af.
19 Oct 2022 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min