Rudi Nagel – 18 Oktober 2022 - Tuis in my Boomhuis

--:--
Ons het almal ‘n storie of 2 van ‘n Boomhuis – daai spesiale plek wat net vir jou en jou vriende. Dis ‘n tyd vir of stilwees, of avontuur geniet. Dit is iets om te beleef! So ‘n plek van stilwees is ook nodig in ons lewens – maar maak net seker dat ons toegangklik bly!
25 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Rudi Nagel - Hersbome

Ons gaan deur verskillende seisoene van die lewe en selfs as ons ouer is, kan ons nog steeds droom en mik om daardie drome te bereik.
21 Mar 15 min

Rudi Nagel - Gaan Bos

Ons sê iemand is besig om 'bossies te raak'. Rudi deel uit sy eie lewe, oor 'n familielid met Parkinsons en hoe dit baie naby aan die hart kom and aan jou vrede knaag.
14 Mar 15 min

Rudi Nagel - 'n Bybelse Bosberaad

Die wonder van raad en advies is waaroor Rudi deel hierdie week. Baie van ons kan getuig waar jy al raad gekry het of selfs 'n teken van God of uit Skrif gekry het wat ons rigting in die lewe gegee het.
7 Mar 13 min

Rudi Nagel – Eerste Bome Eden Boome

Rudi vat ons terug na die begin, na Eden. 'n Tyd van mooi, 'n tyd van vrymoedigheid, geen skuld gevoelens en geen sonde... alles was soos dit moet wees.
28 Feb 15 min