Agri-uur: 26 Oktober, dr. Jack Armour

Loading player...
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, lê vandag die mediumtermyn-begrotingsraamwerk ter tafel, en dr. Jack Armour, die kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL) sê hulle hoop dat verskeie kwessies soos paaie en Eskom aandag sal geniet. Armour het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor wat die organisasie se verwagtinge is…
25 Oct 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min