Agri-uur: 31 Oktober, Gino Alberts

Loading player...
Meer as 100 jeugdiges van Sasolburg, Deneysville en Oranjeville in die Vrystaat het deel gevorm van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit se eerste Jeug in Landbou-funksie. Die munisipaliteit se kommunikasiebestuurder, Gino Alberts, sê hulle is opgewonde oor hierdie initiatief en beplan om jeugdiges jaarliks aan verskeie landboubedrywe bloot te stel. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
28 Oct 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min