Agri-uur: 31 Oktober, Dr Jack Armour

Loading player...
Die aankondiging deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, tydens die mediumtermyn-begroting, dat daar 'n toename in besteding sal wees vir infrastruktuur - soos paaie, hawens en spoorweë, sowel as vir veiligheid en sekuriteit, word deur Vrystaat Landbou verwelkom. Die organisasie se kommersiële bestuurder, Jack Armour, het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
28 Oct 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min