Agri-uur: 3 November, Petru Fourie

Loading player...
Met die sonneblomseisoen wat eersdaags aanbreek en van November tot Januarie strek, is die verwagting dat minder sonneblomme aangeplant gaan word weens die nat seisoen, asook moontlike siektes as gevolg daarvan. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met die landbou-ekonoom en navorsingskoördineerder van Graan SA, Petru Fourie, hieroor.
2 Nov 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min