Agri-uur: 7 November, Nicol Jansen

Loading player...
Dis nie net boere en die algemene publiek wat moet bontstaan weens hewige donderstorms en weerlig wat veldbrande veroorsaak nie. Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê Eskom se onderhoudspanne staan net so bont omdat hewige donderstorms en kragonderbrekings ook hand-aan-hand loop.
6 Nov 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min