Agri-uur: 15 November, Gert Blignaut

Loading player...
Vleisliefhebbers wêreldwyd het 'n smaak vir Suid-Afrikaanse beesvleis ontwikkel. Só sê die bedryfshoof van die Beefmaster-groep, Gert Blignaut, nadat hulle die Internasionale Halaal-ekspo in Saoedi-Arabië bygewoon het. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
14 Nov 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min