Agri-uur: 16 November, Dawie Roodt

Loading player...
Die landbousektor het die afgelope jaar onder beurtkrag en hoë insetkostes weens die oorlog in Oekraïne gebuk gegaan. Ten spyte hiervan, is daar ook positiewe gebeure soos die ooreenkoms tussen Suid-Afrika en Saoedi-Arabië om vleis na daardie land uit te voer. ‘n Ekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, praat met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor landbouvooruitsigte vir 2023…
15 Nov 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min