Agri-uur: 18 November, Heinrich Victor

Loading player...
Meer as 8-duisend bale is by die 12de veiling van die 2022/23-wolseisoen aangebied. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
17 Nov 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min