Weird Wide Web - Man vier troue met 'n kis!

--:--
Huwelik, die einde van jou enkellopende lewe en die amptelike begin van 'n nuwe lewe met die een vir wie jy lief is. Wat as jy hierdie nuwe lewe gevier het deur die dood van die ou lewe te betreur? Hierdie ou het presies dit gedoen!
22 Nov 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes