Agri-uur: 28 November, Piet Theron

Loading player...
Die land het die laaste tyd baie reën ontvang en sommige produsente het reeds versuipskade opgedoen. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met afgetrede grondbewaringstegnikus, Piet Theron, gesels oor hoe produsente te nat landerye kan voorkom….
28 Nov 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min