Agri-uur: 5 Desember, Piet Theron

Loading player...
Bewaringbewerking kan op die langtermyn te nat landerye en gronderosie voorkom. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met afgetrede grondbewaringstegnikus, Piet Theron, gesels oor hoe produsente bewaringbewerking toe kan pas en waarom dit so belangrik is….
5 Dec 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min