Annalise Kempen - GELDWASSERY: MANIERE OM “VUIL” GELD, SKOON TE LAAT LYK
--:--
28.11.2022 - Tydens ons gesprek verlede week het ons luisteraars ingelig dat geldwassery ‘n groeiende internasionale probleem is waar kriminele en misdaadorganisasies wat die geld wat hulle uit hul misdaadaktiwiteite gemaak het, op ‘n manier wettig wil laat lyk. Vandag gaan ons bietjie kyk watter sektore geteiken word tydens hierdie geldwassery proses. My eerste vraag is of banke direk geteiken word?