Agri-uur: 13 Desember, Stephan Pietersen

Loading player...
Die vergoedingsfondskommissaris het op 15 November 2022 ‘n kennisgewing onderteken waarin besighede, insluitend produsente, gemaan word om hulle 2021-loonopgawes vóór 31 Januarie 2023 in te handig. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support, om meer oor hierdie kennisgewing uit te vind…
13 Dec 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min