Rudi Nagel – Koeltebome vir Elia, Hagar en ook Rudi

Loading player...
Ons moet rus. Ons moet verligting kry en Rudi help ons weer hierdie week om wysheid te ontvang oor hoe om daardie rus te kry, al is ons almal anders.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min