Agri-uur: 23 Desember, Stephan Pietersen

Loading player...
Die stigter van Work Accident Support, Stephan Pietersen, gesels vanoggend vir oulaas met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor wat van die belangrike informasie was in 2022 met betrekking tot die Wet op Beroepsbeserings en –Siektes…
22 Dec 2022 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min