Agri-uur: 10 Januarie, Johan van den Berg

Loading player...
Ná maande van swaar reën oor dele van die land weens die La Niña-verskynsel, toon weervooruitsigte dat droër toestande moontlik vanaf die middel tot die einde van die eerste kwartaal kan voorkom. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het weer met onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, gepraat oor wat ons kan verwag in terme van temperatuur en reën…
9 Jan 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min