Agri-uur: 11 Januarie, Jaco Cilliers

Loading player...
Die implementering van beurtkrag op ‘n onreëlmatige wyse het ‘n groep Noord-Kaapse besproeiingsprodusente genoop om ‘n video vry te stel. In dié beeldmateriaal word Eskom-leiers ingelig van die moontlike risiko’s vir oeste onder besproeiing. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het in ‘n tweedelige onderhoud met ‘n besproeiingsprodusent in die Douglas-omgewing, Jaco Cilliers, hieroor gepraat….
10 Jan 2023 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min