Agri-uur: 18 Januarie, Eben Anthonissen

Loading player...
Sowat 22 000 hektaar weiveld het weens veldbrande in die Deben-omgewing in die Noord-Kaap in die slag gebly. Agri Noord-Kaap-omgewingsvoorsitter Eben Anthonissen...
18 Jan 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min