CTU Training Solutions

--:--
Matric results is a hot topic and you might have a child that is still not quite sure how they are taking those first steps towards the future. Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens speaks to Angelique de Beer from CTU Training Solutions, who can help navigate what can be a confusing and stressful time
20 Jan 2023 2AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Droomsindroom op die Bloemskou verhoog 1 Mei 2024

Broers Kirsten en Kyle van Droomsindroom sluit by Yolanda Maartens aan. Hulle is 1 Mei op die Bloemskou verhoog in samewerking met OFM die klank van jou lewe. Hulle is baie opgewonde oor die optrede en gesels ook oor hul Engelse liedjie wat oppad is en hul nuutste song “Plek…
25 Apr 6AM 3 min

Salileni Dagsorgsentrum in Bethlehem vra die gemeenskap vir hulp

Louise van den Berg bestuurder van die Salileni Dagsorgsentrum sluit by Yolanda Maartens aan. Sy verduidelik wat van die uitdagings is wat hulle op 'n daaglikse basis moet hanteer? Wat van hulle huidige behoeftes is waarmee die publiek hulle moontlik kan bystaan? Kontak die sentrum gerus by salilenisgr8@gmail.com of skakel…
24 Apr 4AM 4 min

Nuwe NWU-graad help met wanvoeding

‘n Nuwe meestersgraad in Voeding met Kerntegnieke by die Noord-Wes Universiteit sal help om wanvoeding in Afrika aan te spreek. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het met mede-professor Linda Malan van die Sentrum vir Uitnemendheid in Voeding by die Noord-Wes Universiteit gepraat om uit te vind wie die graad kan…
17 Apr 5AM 4 min