Agri-uur: 23 Januarie, Nicol Jansen

Loading player...
Noord-Kaapse besproeiingsboere het die afgelope weke hulle uitdaging met beurtkrag om gewasse voldoende te besproei, met Suid-Afrika gedeel. Dit het die vraag laat onstaan of Suid-Afrika dalk 'n voedseltekorte in die gesig staar.
Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê daar is ontstellende syfers ten opsigte van skade wat besproeiingsprodusente ly.
23 Jan 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min