Agri-uur: 24 Januarie, Herman du Preez

Loading player...
‘n Pluimvee-boer in Lichtenburg in Noordwes, Herman du Preez, het onlangs duisende hoenders verloor weens probleme met ‘n transformator. Hy deel met OFM-nuus se Bambatha Giko dat hy ‘n verlies van sowat R1,6 miljoen gely het.
23 Jan 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min