#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe

--:--
Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die tema vir 2023 by Intiem "Toewyding". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
24 Jan 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Ian Cameron

Ian Cameron, Voorsitter van die Portefeulje komitee oor Polisie, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy nuwe rol. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jul 26 min