Rudi Nagel - Botsels en Botsings

Loading player...
Die Here is nie 'n Mooiweervriend nie. Hy is net so veel met ons as die lewe ons 'n klap gee! Die 'botsings' van die lewe gebeur met ons almal. Ons moet nie bitter word nie, maar laat God die slegte omdraai in ons lewens.
24 Jan 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min