Ma treur oor die dood van seun wat in Aldam Vakansieoord verdrink het
Loading player...
Die 36-jarige Eric Rautenbach het verdrink toe hy deur 'n waterpomp by die Aldam-oord-swembad ingesuig is. Sy ma vertel roerend wat gebeur het.