#DieGROOTBrekfis Dirk Herman, Bestuurshoof van Solidariteit.

--:--
Solidariteit sê dat die 18,65%-kragtariefverhoging niks anders is as ʼn beloning vir Eskom se wanprestasie nie. Eskom kry basies die groen lig om met sy wanbesteding en korrupte aksies voort te gaan om kaders onder die dekmantel van SEB te verryk, terwyl verbruikers aanhoudend aan die kortste end trek. Solidariteit het ʼn veldtog van stapel gestuur om Eskom vry te stel van swart ekonomiese bemagtiging.
31 Jan Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Eloff - Vlerke

Eloff het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Vlerke". Luister gerus hier as jy dit gemis het.
5 Dec 15 min