Six in boat met Nataniël

--:--
Ses figure in ’n skuitjie. Is dit vlugtelinge, vakansiegangers, vissermanne of lewensredders? Met stories in Engels en Afrikaans, splinternuwe musiek, unieke kostuums en ’n geselskap van vyf uitmuntende musikante, keer Nataniël terug na die Sand du Plessisteater met hierdie oorspronklike produksie.
2 Feb English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Everyman

The classic play, Everyman, has been reimagined for a modern audience with a powerful message about the importance of being prepared for death.
28 Mar 2 min

Munro Art Gallery

Munro has been a reputable name in South African art since 1998. Our impeccable customer service and exceptional artworks are hallmarks in our continual strive toward art excellence.
23 Mar 5 min

Sjaka S. Septembir gesels oor nuwe boek

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met ’n akteur, regisseur en skrywer, Sjaka S. Septembir oor sy nuwe book getitel “Die bardo van Biko April”.
21 Mar 4 min

SONORE

"SONORE" beloof om 'n boeiende en onvergeetlike program te wees wat 'n beroep sal doen op liefhebbers van klassieke musiek, veral diegene wat die emosionele krag en ekspressiewe omvang van die viool en klavier waardeer
16 Mar 2 min