#DieGROOTBrekfis Carla Pretorius oor Veiliger Internet Dag

--:--
7 Februarie is Veiliger Internet Dag en Carla Pretorius, Sosiale media en regskenner van The Digital Law Company het met Ruben en Charonike kom gesels oor hoe om jouself in 'n digitale wêreld te beskerm. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Feb 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
23 Jul 2 min