Annalise Kempen - DONKIES: ONSKULDIGE SLAGOFFERS VIR DIE SJINESE MEDISYNE-MARK

--:--
06.02.2023 - Daar is ‘n ou Afrikaanse liedjie met die woorde: “O die donkie, die donkie is ‘n wonderlike ding …” Maar nou klink dit vir my, as ek kyk na ons tema van vandag, asof ons wonderlike donkies ook op die lysie is van slagoffers en teikens van wildlewe misdadigers. Hoe so?
6 Feb 2023 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes