Flamboyant vanjaar die gasheer vir groot atletiek
--:--
Flamboyant in Witrivier is vanjaar die aanbieder van die groot atletiekbyeenkoms vir onafhanklike plaaslike skole.
Dit vind op 18 Februarie plaas by Rob Ferreira.
Die hoof, Gail Van Der Riet, het saam met die sport-koördineerders Jaco Botes en Ashton Robertson in die ateljee kom kuier.