Agri-uur: 8 Februarie, Bennie van Zyl

Loading player...
Beurtkrag en onteiening sonder vergoeding is twee kwessies wat na verwagting môre gedurende die staatsrede aandag sal geniet. TLU SA se Bennie van Zyl sê egter hulle verwag nog leë beloftes wanneer president Cyril Ramaphosa die staatsrede lewer. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
8 Feb 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min